Uit Die Beek 2024: 365 Dagstukkies (Sagteband)
By: Barend Vos
- Low stock - 2 items left
- Inventory on the way
- Low stock - 2 items left
- Free shipping on orders over R500.
- Online prices may vary from in-store prices.
Product Description
Uit die Beek gee al vir amper 100 jaar daaglikse geestelike leiding en inspirasie aan generasies van gelowiges, tog bly dit vars en relevant. Dit is geskik vir persoonlike stiltetyd, huisgodsdiens én Bybelstudiegroepe. Vanjaar kom dit weer uit die pen van bekroonde skrywer en predikant Barend Vos. In 2024 voltooi ons die vier jaar lange reis deur die Bybel. Groot momente in die kerkkalender, soos Lydenstyd en die Pase, Pinkster, Koninkrykstyd en Advent word in ag geneem.
Product Information
Category : Dagstukke
SKU : 9780796323200
Author : Barend Vos
Language : Afrikaans
Size : 234 mm x 152 mm x 21 mm
Page Count : 392
Format : Paperback
Publisher : Lux Verbi