YesKids Afrikaans Bible Story (Combo)

    YesKids Afrikaans Bible Story (Combo)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R150.00

    Leer jou kinders lewensvaardighede en waardes.

    Hierdie kleurvol geillustreerde Bybel leer YesKids lewensvaardighede en lewenswaardes. Dit bied ook basiese opvoedkundige vaardighede soos gesyferdheid, leesvaardighede en meer. Die eindresultaat is dat kinders 'n groot Ja! gee. Elke storie word vergesel deur 'n gebed om kinders te help om kontak te maak met God; 'n saamsing-liedjie en 'n Christelike waarde wat die storie versterk. 

    Oor die Outeur

    Ewald van Rensburg is 'n pastoor en bekende outeur vir kinders. Hy het pryse gewen vir vier van sy kinderboeke. Ewald woon in Somerset-Wes in die Wes-Kaap.