Woorde Van Inspirasie (Inkleur Kaarte)

    Woorde Van Inspirasie (Inkleur Kaarte)

    Coloring Boxed Cards
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.95

    Available Formats

    Neem inkleur-inspirasie tot ’n nuwe vlak.

    Moeg vir onpersoonlike winkel-kaartjies? Daar is min dinge so persoonlik soos ’n kaartjie wat jy sélf versier het en Woorde van inspirasie is propvol kaartjies wat wag vir jou om dit jou eie te maak.

    Elke stel van 44 kaartjies kom netjies verpak in ’n geskenkboksie – ideaal om net so weg te gee of om vir iemand die geleentheid te gee om hulle een-een weg te gee soos die regte geleentheid hom voordoen. Elke kaartjie het ’n pragtige ontwerp met inspirerende aanhaling of Bybelvers aan die een kant wat ingekleur kan word en is skoon aan die agterkant vir ’n persoonlike boodskap.

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Creative Expressions.