Wees Die Pa Wat Sy Nodig Het (Sagteband)

    Wees Die Pa Wat Sy Nodig Het (Sagteband)

    Kevin Leman
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R169.95

    R49.95

    Wees die pa wat sy nodig het is ’n oproep aan pa’s om die liefdevolle, aktief betrokke pa te word wat ’n dogter nodig het vir sukses in haar lewe en verhoudings.
    Die verhouding wat die meeste vir jou dogter saakmaak is nie die een met haar moeder nie – dit is die een met haar vader. Haar selfrespek, keuses, gedrag, karakter en selfs haar idees oor die keuse van ’n lewensmaat word direk gekoppel aan haar pa, wat die mees belangrike verteenwoordiger van die manlike spesie vir haar is.
    In Wees die pa wat sy nodig het wys Dr Kevin Leman jou om die taak van vaderskap afgehandel en goed afgehandel te kry, maar ook hoe om:
    Jou dogter te laat voel sy is uniek, spesiaal en gewaardeer
    Dissipline op die regte manier toe te pas … wanneer dit nodig is
    Haar die waarheid te vertel oor wat ouens regtig dink
    Die kritiese oog weg te draai
    Jou dogter voor te berei vir die lewe en verhoudingsukses

    Met ’n bietjie inspanning van jou kant af (en ’n paar Rand), kan jy die verhouding met jou dogter hê waarvan jy droom – gebaseer op wedersydse liefde en respek.