Weermagstories (Sagteband)

    Weermagstories (Sagteband)

    Roelf Schoeman
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R185.00

    ‘n Tydige boek met aangrypende ware verhale van pyn, maar ook van genesing en hoop.

    Ons ken almal iemand wat Grens toe is en nie dieselfde teruggekom het nie. Vandag, dekades ná die afloop daarvan, voer baie oud-dienspligtiges steeds ‘n stryd met die trauma van die Grensoorlog. In Weermagstories, die eerste boek om die nasleep van dié oorlog uit ‘n Christelike perspektief te benader, moedig Roelf Schoeman lesers aan om nie langer stil te bly nie.
    Weermagstories bevat talle, soms ontstellende, ware verhale. Maar die boek verskaf ook ‘n veilige roetekaart met riglyne en hulpbronne sodat enige oud-dienspligtige sy storie, hoe erg ook al kán vertel. Saam, binne ‘n ondersteunende gemeenskap, is genesing moontlik.

    Oor die skrywer

    Roelf Schoeman. Self oud-dienspligtige wat in die Kaprivi en in Ovamboland ontplooi is, het post-traumatiese stres vir sy meestersgraad ondersoek. Hy is besig om saam met 61 Meg aan ‘n model te werk wat dienspligtiges wat PTSD ervaar kan ondersteun. Hy is tans betrokke by die Sentrum vir Kontekstuele Bediening by die Teologie-fakulteit van die Universiteit