Watter Kleur Is Jou Persoonlikheid? (Sagteband)

    Watter Kleur Is Jou Persoonlikheid? (Sagteband)

    Lynette Beer
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.00

    Verstaan jouself en die mense om jou beter. Nadat jy die boek gelees het sal jy weet wat jou sterk eienskappe is wat jy kan laat tel en die swakkes waaraan jy moet werk. Vergemaklik ook jou lewe, want jy sal ander mense en hulle doen en late beter verstaan. Met die boek kan jy jou eie persoonlikheidstipe bepaal en ook die van ander. Vind uit waar jy in die reënboog inpas – rooi, geel, blou of groen?