Wat Se Die Bybel Oor... (Hardeband)

    Wat Se Die Bybel Oor... (Hardeband)

    Marius Nel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R399.95

    Die Bybel is vol beloftes wat God teenoor mense gemaak het. En die res van die Bybel bevat die verhale van hoe God dié beloftes tot uitvoer gebring het.      

     

    Wat sê dit Bybel oor ... is:

    • ’n omvangryke naslaanbron – Byna 200 onder­werpe van “Aanbidding” tot “Wysheid” word han­teer.
    • alfabeties en tematies ingedeel – Dit verge­maklik die naslaan van onderwerpe.
    • ’n konkordansie en Bybel in een – Dit verge­maklik Bybelstudie omdat die onderwerpindeling en die Woord in een bundel vervat is.
    • die ongeredigeerde Woord van God – Ongeveer 4 000 Skrifverwysings word sonder enige by­voe­gings of ou­teursperspektief aangebied.
    • openbarend – Dit bewys weereens dat God se Woord ewig en onveranderlik is deurdat enige onderwerp deur­gaans dieselfde hanteer word in die Bybel. Dit vestig le­sers se oë opnuut op die ewige, onveranderlike Vader.

     

    Wat sê die Bybel oor ... bied onpartydige pers­pektief op Bybelse onderwerpe. Dit is ’n handige naslaanbron wat ’n plek verdien op elke Bybel­stu­dent se boekrak.