Wat Mans Dink... 52 Weke Om Jou Man Beter Te Verstaan (Sagteband)

    Wat Mans Dink... 52 Weke Om Jou Man Beter Te Verstaan (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R89.95

    R39.95

    Soos ons almal teen die tyd weet kom mans van Mars en vroue van Venus en ons maniere van dinge doen en dink verskil wêrelde van mekaar af.

    In Wat mans dink … (projek) kry jy die reine waarheid oor wat in jou man se kop aangaan en wat hy dink oor:
    • Shopping
    • Jou haarstyl
    • Die klere wat jy aantrek
    • Hoë hake of plat skoene
    • Die ewige dieet waarop jy altyd is


    Bekende sangers, akteurs en televisiepersoonlikhede gee jou ’n kykie na die denkwêreld van jou man en sal die lewe vir jou en hom baie makliker maak, as jy hom eers verstaan.