Wanneer Ouers Vir Hul Kinders Bid (Sagteband)

    Wanneer Ouers Vir Hul Kinders Bid (Sagteband)

    Stormie Omartian
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R179.95

    R89.95

    Versterk jou gebede om ’n blywende verandering in jou kinders se lewe te maak.

    Dikwels glo ouers hulle is magteloos om werklik hulle kinders te help. Maar diep binne elke ouer is daar ’n krag groter as hulle swakhede en bekommernisse. Stormie Omartian leer jou hoe om ’n reuseverskil in jou gesin te maak deur vir elke aspek van hulle kinders se lewe te bid. Of jou kinders nou drie of 33 is, jy kan ’n blywende invloed op hulle lewe hê deur onder meer te bid dat hulle:

                        Gesonde verhoudings sal nastreef

                        Hulle gawes en talente sal ontdek en uitleef

                        Die waarheid sal liefhê

                        Heilig en rein sal lewe

                        Die regte lewensmaat sal vind

    Die bykomende gebed-en studiegids sal jou help om die waarhede in hierdie boek op jou eie situasie toe te pas, God se plan vir jou en jou kinders te ontdek en dit in werking te stel. Wanneer ma’s vir hulle kinders bid is ’n gesaghebbende bron vir ouers wat hulle gebede wil versterk om ’n blywende verandering in hulle kinders se lewe te maak.

    Oor die Outeur

    Stormie Omartian is ’n veel bekroonde Christelike spreker en die skrywer van talle Christelike topverkopers. In 2002 het haar boek The power of ’n praying wife rekords oortref deur vir meer as 27 maande die nommer een Christelike boek in die VSA wees.