Vyftig Vurig En Fabulous (Sagteband)

    Vyftig Vurig En Fabulous (Sagteband)

    Brumilda Van Rensburg
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R149.99
    Brumilda van Rensburg is 'n magneet vir komplimente. Hoe lyk ? mens vir so goed? Waar kry sy haar styl vandaan? Hoe is sy op vyftig plus steeds ? rolmodel vir twenty-something aktrises? En waar steek sy haar mojo-resep weg? In Vyftig,vurig en fabulous gee Brumilda die antwoorde. Dis nie ? outobiografie nie, maar dit gee die leser wel ? kykie op wie sy is en wie haar help vorm het. ? Inspirasieboek! Brumilda verklap dat wie sy is iets te doen het met die verlede. Met mense en hulle invloed op haar lewe. Wie jy is, het baie te doen met wie jy jou omring en styl kan nie gekoop word nie. Brumilda het geleer dat enkellopendheid jou nie definieer nie, maar jou uitdaag. Dat wanneer jou paadjie nie noodwendig uitdraai soos jy hoop nie, die roadlesstravelled soms ander verrassings bied. Die geheim tot sensualiteit, het iets te doen met denke, dade en leefstyl. Maar een ding is irrelevant, lees en vind uit wat dit is! Brumilda se bates (innerlik en uiterlik) is binne jou bereik. Van vandag af kan jy stylvol, smeulend, vervuld en tydloos volvrou wees.