Vroue Van Die Bybel (Sagteband)

    Vroue Van Die Bybel (Sagteband)

    Este Geldenhuys
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R175.00

    God soek nabyheid met jou

    Esté Geldenhuys skryf oor Bybelse vroue vir vandag se vroue.

    Die skrywer gee duidelike toepassings vir vandag, maar vra bowenal: God soek nabyheid met jou, gaan jy Hom toelaat?

    Oor die Outeur

    Esté Geldenhuys is ’n bekende in Christelike mediakringe. Sy was vir 24 jaar uitsaaier op Radio Kansel en het ook verskeie tydsgleuwe op die televisiekanaal Kruiskyk. Sy lei gereeld toere na Israel.