Vreugde! Kleuters Bybel-Kinders Vier Jesus (Sagteband Met Flappe)

    Vreugde! Kleuters Bybel-Kinders Vier Jesus (Sagteband Met Flappe)

    Ewald Van Rensburg
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R60.00

    Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybel is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ‘n gebed, om kinders te help om met God te praat, asook ‘n Christelike waarde wat die storie versterk.

         Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees.

         ‘n Vreugde! Kleuter vier die vreugde van Jesus deur ‘n vreugde-vervulde lewe te lei.

    • lees die Bybelstorie en
    • gesels dan oor die storie en Christelike waardes met jou kind,
    • speel die raai-spel en
    • sê die gebed saam met jou kind op.

     

    OOR DIE OUTEUR:

    Ewald van Rensburg is ‘n predikant en bekroonde kinderboekskrywer. Vier van sy boeke vir kinders is bekroon met ATKV- en CBSA-pryse. Hy woon in Somerset Wes, Wes Kaap.