Volle Pinksterseen (Sagteband)

    Volle Pinksterseen (Sagteband)

    Andrew Murray
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R64.95

    R51.96

    Dit is God se wil dat elkeen van Sy kinders met die Heilige Gees vervul sal word. Geen Christen, geen gemeente en geen kerk kan lewe en werk soos God dit wil hê tensy hulle hierdie hemelse ervaring gehad het nie. Hierdie seën is deur God self vir ons berei en tot beskikking van al Sy kinders. Daarom mag ons dit van harte glo en met die grootste vrymoedigheid verwag. Daar is eger 'n belangrike struikelblok op ons pad ...