Voel Goed - Finesse Beplanner 2018 (Sagteband)

    Voel Goed - Finesse Beplanner 2018 (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R159.00

    Maak 2018 die jaar wat jy jouself eerste sit en beplan jou daaglikse lewe op so ‘n manier dat jy ook dit doen wat jy van hou!

    2018 is die jaar wat jy meer tyd vir jouself maak! Met die Voel God Finesse Beplanner 2018 word jy die kans gegee om weer tyd vir jouself in te ruim! Sit jouself terug op die agenda.

         Jy kry ‘n bladsy vir elke dag om afsprake, belangrike take en jou to do list op datum te hou. Daar is ook spasie geskep om verjaardae neer te skryf, jou inkopielys op datum te hou en jou week te beplan.

         Om jou weeklikse en daaglikse inspirasie te gee is daar spesiale voel goed Bybelverse en ook 12 ambassadeurs wat jou siel sal voed.

        Maak 2018 jou jaar! Sit jouself terug op die agenda en kyk hoe jy floreer…