Vlieg Hoog (CD)

    Vlieg Hoog (CD)

    Juanita Du Plessis
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R109.95

    - Vlieg hoog is Juanita du Plessis se 2de Geestelike album en hierdie album het ongekende sukses behaal in die musiekbedryf. Dis die grootste verkoper in die geskiedenis vir ‘n geestelike album en ook tot op hede Juanita se grootste verkoper Met meer as 190 000 eenhede verkoop. Sluit in die nasionale treffers, “Vlieg hoog” en “Ons Koning kom”. Juanita het ook ‘n spesiale liedjies vir haar ouboet Pieter Naude geskryf byname “By Jesus se voete”.