Vir Ewig En Altyd Saam (Sagteband)

    Vir Ewig En Altyd Saam (Sagteband)

    Danny Fourie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R189.00

    “Vergewe my Here as ek haar te lief het, te lief het om haar te laat gaan.”

    Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort ná hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ’n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek met kanker. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saam wees, nou en vir altyd. ’n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood.

    Oor die Outeur

    Danny Fourie was ’n gemeentepredikant, maar is uit die bediening en was vir ’n tyd die hoof van godsdienstige programme by die SAUK. Hy was by Lux Verbi en CLF en het toe die uitgeehoof van Bybel-Media geword. Hy werk op die oomblik in die boekebedryf as ’n vryskut.