Verlos Van Stres (Sagteband)

    Verlos Van Stres (Sagteband)

    Joseph Prince
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R199.95

    R168.00

    Oorkom die stres en angs wat sinoniemis met ons moderne leefstyl, en vind God se rus

    Ellelange doenlyste, finansiële onsekerheid, die druk om relevant te bly in die werkplek, die bedreiging van siekte . . . G'n wonder so baie mense ly aan stres, bekommernis en angsaanvalle nie. Hierdie steurnisse is ook nie net onskuldige emosionele toestande nie – dit lei tot werklike siektes soos depressie en hartkwale. Maar daar is goeie nuus: Stres kan uit jou lewe verban word! In Verlos van stres wys Joseph Prince jou hoe om die stres en bekommernis wat sinoniem is met ons moderne lewe te verdryf. Die Here het nie beplan vir jou om onder die swaar juk van stres te leef nie, Hy wil sy Goddelike rus vir jou hê. Leer hoe om ontslae te raak van stres en sien hoe God se genade en voorsiening onbelemmerd in jou lewe vloei.

    Oor die Skrywer

    Joseph Prince is wêreldwyd ’n huishoudelike naam te danke aan sy televisie-bediening, Joseph Prince Ministries Inc., wat miljoene huishoudings bereik. Hy is die senior pastor van New Creation Kerk in Singapoer, ’n bediening met meer as 30 000 lidmate, en skrywer verskeie topverkoperboeke