Verhaal Van Glorie (CD)

    Verhaal Van Glorie (CD)

    Dewald Gouws
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R69.95
    Dewald Gouws stel bekend sy debuut CD - Verhaal Van Glorie. Dewald is wel bekend in die geestelike mark en het reeds saam met Angus Buchan by die Mighty Men saamtrekke opgetree. Daar is reeds twee musiek video's naamlik Verhaal Van Glorie en Krag Van God.