Verbreek Demoniese Vestings (Sagteband)

    Verbreek Demoniese Vestings (Sagteband)

    Don Nori
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R150.00

    R59.95

    Wees nugter en waaksaam, want julle teestander, die duiwel, loop rond soos 'n brullende leeu, en soek wie hy kan verslind. –1 Petrus 5:8. Dis tyd om jou outoriteit in Christus op neem in jou stryd teen die vyand! Verbreek demoniese vestings sal jou help om uit die vyand se greep los te breek. Verbreek demoniese vestings bied aan gelowiges die wapens om alle vestings af te breek wat Satan in jou gees, jou huis, gesin, werk plek, kerk of in enige ander plek tot stand gebring het. In elke hoofstuk bespreek Don Nori 'n primere strategie om die vyand teen te staan en jou te help om jou regmatige plek as oorwinnaar in Christus in te neem. Verbreek demoniese vestings bied werktuie vir geestelike oorlogvoering wat jou sal help om: Die vyand se strategiee te ontbloot; Sy leuens te weerstaan; Voortdurend in die Gees te leef. Goeie oordeel is die belangrikste wapen in jou arsenaal. Verbreek demoniese vestings is propvol raad wat jou sal help om die bose se aanvalle te herken, te verstaan en te weerstaan. Wanneer jy die leuens wat jy lankal glo begin raaksien, kan geestelike vernuwing begin.…omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wereld is. – 1 Johannes 4:4.