Vaste Vertroue (CD)

    Vaste Vertroue (CD)

    Verskeie
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.95

    “Daarom, my geliefde broers, word standvastig, onbeweeglik, terwyl julle altyd baie het om in die werk van die Here te doen, in die wete dat julle arbeid in verband met die Here nie tevergeefs is nie”
    - 1 Korintiërs  15:58

    15 Geestelike liedjies deur bekende Afrikaanse kunstenaars, om ons as gelowiges te inspireer en te motiveer dat ons nie tevergeefs werk nie. Met standvastige geloof en vaste vertroue kan God die onmoontlike moontlik te maak.