Uitvee-Bybelaktiwiteitsboek Ou Testament (Sagteband)

    Uitvee-Bybelaktiwiteitsboek Ou Testament (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.95

    ’n Prettige manier waarop kinders kan leer om te tel en ’n pen vas te hou gebaseer op ’n bekende Bybelverhaal.

     

    In die Uitvee-Bybelaktiwiteite Ou Testament word kinders aangemoedig om te tel terwyl hulle die kolletjies verbind. Hulle sal ure se pret hê terwyl hulle karakters uit die Ou Testament help om hulle pad te vind en die pragtige prentjies voltooi. Kinders word ook aangemoedig om hul verbeelding te gebruik deur sekere Bybelse tonele te voltooi. Elke bladsy kan skoongemaak word sodat kinders vir ure lank besig gehou kan word terwyl hulle oor en oor oefen.

     

    Ook beskikbaar in Engels onder die titel Wipe-Clean Bible Activity Book Old Testament.