U Leer My Hoe Om Te Lewe (Hardeband)

    U Leer My Hoe Om Te Lewe (Hardeband)

    Nina Smit
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R199.94

    R159.95

    ’n Splinternuwe grootdruk-uitgawe van die immergewilde Nina Smit se topverkoper 365-dagstukkieboek, U leer my hoe om te lewe is nou beskikbaar Dit maak hierdie inspirerende dagstukkies nou nog meer toeganklik vir al Nina se aanhangers.

         Leer elke maand meer oor ’n ander aspek Christen-wees. ’n Spesiale inleiding en gebed vir elke maand word ook ingesluit. Onderwerpe sluit in:

         • Lééf vir God

         • Dra vrug!

         • Verheerlik God

         • Leer God loof met ofpsalms

         • Oorgawe

         • Die rustigheid wat God gee

    Oor die Outeur

    Nina Smit is bekend vir haar talle dagboeke, kinderboeke en boeke vir vroue oor verskeie onderwerpe. Haar jongste publikasies sluit in Beloftes vir Ma’s, Genade vir vandag, Omvou my met u liefde, Here – grootdruk, Leef in sy lig en Leef as oorwinnaar. Sy is getroud met Johan Smit. Hulle is die ouers van drie volwasse kinders en woon in Somerset-Wes.