U Alleen Is God (CD)

    U Alleen Is God (CD)

    Sune Botha
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R119.95

    Suné Botha ‘n nuwe kunstenaar was geinspireer om hierdie album uit te bring met die hoop dat wanneer enige iemand daarna luister hulle goeie inspirasie sal vind. Met oorspronklike lirieke en moderne aanslag is hierdie beslis ‘n album wat ‘n gunsteling op jou rak gaan word. Die album sluit wel ook ‘n paar gunstelinge in soos “God on the mountain”, “Hemelvader ek aanbid U” en “I’ll Fly away”