Tydskrif Bybel In 'n Neutedop NT (Sagteband)

    Tydskrif Bybel In 'n Neutedop NT (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 21 working days
    R129.00

    Hierdie boek is ’n samestelling van kommentaar oor die laaste 27 boeke van die Bybel – die Nuwe Testament – wat saamgevat, uiteengesit en pragtig geïllustreer is. Dit sal jou toerus met kennis om die grondslag van ons geloof, God se Woord, beter te verstaan.