Vreugde Vir Jou Hart (Sponsgevulde Hardeband)

    Vreugde Vir Jou Hart (Sponsgevulde Hardeband)

    Milanie Vosloo
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R89.95

    R20.00

    Milanie Vosloo spreek tot die siel van elke vrou. Nou kan lesers hulle weereens verlekker in een van haar boeke.

    Vreugde vir jou hart is ’n pragtige volkleur-boekie en sal die ideale geskenk vir enige vrou wees. In uiteen­lopende stukkies soos: sy woon­plek in jou hart, Iemand om jou toe te vou, ek: gekraakte kleipot, ’n gewonde hart en jou genade-reis, beves­tig Milanie soos net sy kan dat elke vrou verseker kan wees van God se onvoorwaar­delike liefde en trou. Die 20 stukkies word elk afgerond met ’n ge­bed en kerngedagte, en sal elke vrou laat met die ge­dagte dat sy kosbaar is vir God.

         Hierdie sielsverrykende stukkies is geneem uit Milanie se rubriek “Siel van ’n vrou” in Lééf – met hart & siel.

     Ook in Engels beskikbaar - Joy for Your Heart

    Oor die Outeur

    Vreugde vir jou hart is ’n pragtige volkleur-boekie waarin gewilde outeur Milanie Vosloo vroue verseker van God se onvoorwaardelike liefde en trou. Die 20 stukkies word afgerond met ’n gebed en kerngedagte, en sal elke vrou laat met die gedagte dat sy kosbaar is vir God. Die stukkies is geneem uit Milanie se rubriek “Siel van ’n vrou” in Lééf – met hart & siel.