My Eerste Bybelstorieboek (Sponsgevulde Hardeband)
Charlotte Berghof & Michael Berghof
Free National Shipping on Orders over R450!
My eerste Bybelstorieboek bevat 30 bekende Bybelverhale wat in maklik
My eerste Bybelstorieboek bevat 30 bekende Bybelverhale wat in maklik verstaanbare taal weergegee word. Elke verhale beklemtoon God se verlange om ’n verhouding met sy kinders te hê. Die pragtige illustrasies en verhale sal jong lesers se aandag vasvang en bevat ’n kort gebed en vrae om oor na te dink. My eerste Bybelstorieboek is perfek vir stiltetyd as ’n gesin en ideaal om jong lesers te help om die Here se weë te verstaan.
Vir beginners – 3 jaar en ouer.
User Reviews