God Wil Vir Vroue SE (Sagteband)

    God Wil Vir Vroue SE (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 2 weeks
    R90.00

    God wil vir vroue sê is die een boek wat elke vrou  moet hê vir enige utidagings in haar lewe. Gevul met 365 Bybelverse wat jou leiding sal gee en sal help met dit waarmee jy ook al mag sukkel. Die boekie is klien genoeg om sommer in jou handak te gooi en wanneer jy die behoefte het om die Bybelvers te soek wat jou daardie ekstra oemf sal gee om deur die dag te kom.