Joernaal Herfs Blare (Sagteband)

    Joernaal Herfs Blare (Sagteband)

    Journal
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Die ideale hulpmiddel om stiltetyd te verryk of ’n joernaal of notaboek, gevul met inspirerende aanhalings en Bybelverse oor God se beloftes. Hierdie joernaal met ’n pragtige ontwerp bevat 144 bladsye om jou gebede, notas, spesiale Bybelverse en meer neer te skryf, sowel as verse en aanhalings om jou stiltetyd saam met God meer spesiaal te maak.

    Laat ons styf vashou aan
    die hoop wat ons bely, want
    God is getrou: Hy doen
    wat Hy beloof het.
    – Hebreërs 10:23, 1983-vertaling