Supersterre vir Jesus (DVD)

    Supersterre vir Jesus (DVD)

    Willie En Die Wenspan
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Na vier jaar se wag bring Willie en die Wenspan uitein¬delik ‘n splinternuwe DVD uit. Die liedjies is opgewek, maar bring die Christelike boodskap steeds sterk deur. Hierdie keer sing en dans die Wenspan saam met Willie op die perdeplaas en in die buitelug om elke liedjie ‘n unieke agtergrond te gee.
    Willie en die Wenspan se hart is om ‘n verskil daar buite in die wêreld te maak waar kinders seerkry om hulle te vertel dat Jesus hulle liefhet. Met 12 lekker saamsing liedjies gaan hierdie DVD beslis ‘n wenner wees in baie huise.