Supercool vir Jesus Vol 2 Combo (CD & DVD)

    Supercool vir Jesus Vol 2 Combo (CD & DVD)

    Nedine Blom
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R109.95

    Nadine Blom se hart loop oor met liefde vir kinders. Supercool vir Jesus het binne 6 maande goue status bereik en is dit geen verrassing nie. Supercool vir Jesus is 'n Afrikaanse kinderlof en aanbiddings DVD en CD wat kinders regoor Suid-Afrika se harte gesteel het. Dit leer hulle van Jesus se liefde vir hulle, om die Wapenrusting elke dag aan te trek soos Efesiers 6 ons leer en ook dat hulle moet vashou aan Jesus in alle omstandighede. Die trefferliedjies op die CD is deur Nadine self gekomponeer en sluit in "BUBBLEGUM", "SUPERCOOL VIR JESUS", "POPCORN", " EK SE JA!" en "Wie".