Supercool vir Jesus vol 1 (CD)

    Supercool vir Jesus vol 1 (CD)

    Nedine Blom
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 1 week
    R69.95

    Available Formats

    Nedine Blom se hart loop oor met liefde vir kinders. Supercool vir Jesus het binne 6 maande goue status bereik en is dit geen verrassing nie. Supercool vir Jesus is 'n Afrikaanse kinderlof en aanbiddings DVD wat kinders regoor Suid -Afrika se harte gesteel het. Dit leer hulle van Jesus se liefde vir hulle, om die Wapenrusting elke dag aan te trek soos Efesiers 6 ons leer en ook dat hulle moet vashou aan Jesus in alle omstandighede. Die trefferliedjies op die CD is deur Nedine self gekomponeer en sluit in "BUBBLEGUM", "SUPERCOOL VIR JESUS", "POPCORN", " EK SE JA!" en "Wie". Sy het ook bekende lof en aanbiddingsliedere ingesluit op hierdie DVD soos die Hillsong treffer " ONE WAY JESUS", "AWESOME GOD", "WAPENRUSTING" en “ONS KONING KOM”. (Koop ook die Supercool vir Jesus DVD vir KARAOKE weergawe van al die liedjies sodat almal kan saamsing voor die TV) Supercool vir Jesus word daagliks in kerke, skole en by selbyeenkomste gebruik vir Lof en Aanbidding.