Supercool For Jesus Vol 1 (DVD)

    Supercool For Jesus Vol 1 (DVD)

    Nedine Blom
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R49.95

    Available Formats

    Liedjies sluit in.. "Olke Bolke" " iPod",“Pannekoek" , "Die Volstruisdans" "Afrikaanse medley" (met Blinkvosperd en Stoksiel alleen) en "Akkedisse Likkewane " Op die DVD is daar twaalf KARAOKE musiekvideo's van die gewilde liedjies op die album. Die gehalte van die video's getuig van die moeite wat gedoen is om 'n top-produk te vervaardig en dis duidelik dat dit nie sommer aanmekaar geflans is nie. Dis propvol heerlike verrassings en sal almal, oud of jonk, op hul voete hê. Daar is ook agt spesiale karaoke-snitte wat 'n hele nuwe generasie supersterre aan die sing sal kry - borsel-mikrofoon of nie!