Stuur My (CD)

    Stuur My (CD)

    Dewald Gouws
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R129.95

    Skep 'n ontvanklikheid in jou hart sodat die Gees van God die oortuiging kan doen.

    “STUUR MY” die titelsnit van Dewald Gouws se nuwe album, vloei uit sy verhouding met God Jes 6:8 Daarop hoor ek die stem van die Here wat sê: Wie sal ek stuur? En wie sal vir ons gaan? Toe antwoord ek: Hier is ek, Stuur My. Hierdie cd bestaan uit 17 snitte waarvan 8 oorspronklike liedjies uit sy pen asook die pen van Carle van Deventer en Marnus Bergh. Daar is ook ‘n addiosionele 20 lofprysing en aanbiddings musiekvideo’s met lirieke, spesifiek vir alle gemeentes, selgroepe, kerkkampe, manne en vroue kampe asook daardie alleen intieme stilword oomblike. Dewald Gouws se hartsbegeerte is om deur hierdie cd en dvd  “STUUR MY” ‘n ontvanklikheid in mense se harte te skep sodat die Gees van God die oortuiging kan doen. “WARE LIEFDE” nog ‘n oorspronklike liedjie op hierdie album beloof om ‘n groot impak te maak.