Sonligdroom (Sagteband)

    Sonligdroom (Sagteband)

    Annetjie van Tonder
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R150.00

    Gaan Marcella se droom oor ʼn lewe vol sonskyn ʼn realiteit word?

    Marcella aanvaar ’n pos as medeleraar op die dorp Skoonstroom in ’n poging om die herinneringe aan ’n pynlike verlede agter te laat. Soos sy die lief en leed van haar gemeentelede leer ken, word haar droom van ’n lewe vol sonskyn geleidelik ’n realiteit.

    Oor die Outeur

    Annetjie van Tonder is gebore in Sabie. Sy verkry haar BA (THOD) aan Tukkies en doen ook ’n Onderwysdiploma. Sy woon in Klerksdorp (Matlosana) waar sy elke dag haar tyd wy aan die skryf van stories, lees, fliek en inkopies doen.