Slaaptydstories Uit Die Bybel (Hardeband)

    Slaaptydstories Uit Die Bybel (Hardeband)

    Vanessa Carroll
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R169.95

    Met Slaaptydstories uit die Bybel het kinders ’n wonderlike manier om die dag af te sluit en rustig te raak vir slaaptyd. Die kindervriendelike teks en illustrasies sal hul verbeelding aangryp en praat met hul kinderharte.    Daar is tien van die mees geliefde Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament. Die kleingoed sal kennis maak met helde soos Josef, Daniel, Dawid en Ester asook Jesus.    Dit is ’n boek wat oor en oor geniet kan word, aand ná aand. En die kleingoed sal vir seker vra: “Lees dit net nog ’n keer!” Beslis ’n boek om met iemand spesiaal te deel.

    Oor die Skrywer

    Vanessa Carroll is sedert 2009 ’n skrywer van beroep. Sy skryf, redigeer en proeflees vir uitgewers soos Scandinavia Publishing, Zondervan, Thomas Nelson en vele meer.    Fabiano Fiorin is ’n illustreerder, skilder en grafiese kunstenaar van Italië. Hy het sy opleiding begin deur kursusse te loop en as tiener in die ateljees van verskeie Venesiese kunstenaars te werk. Sy strokiesprente is reeds op 16 in ’n maandelike tydskrif gepubliseer. Van sy kliënte is vername Europese uitgewers en hy is al vele kere bekroon vir sy werk.