Skool Dagboek Vir Seuns 2018 (Sagteband)

    Skool Dagboek Vir Seuns 2018 (Sagteband)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R89.95

    Beplan jou dae en jou jaar, en word geïnspireer met hierdie byderwetse Skooldagboek vir 2018.

     

    • Twee dae per bladsy, met plek vir ’n ouer se handtekening

    • Inspirerende aanhalings, grappies en ‘Het jy geweet?’ op elke blad

    • Bladsy vir persoonlike inligting en bladsye vir vriende se kontakbesonderhede en

    verjaarsdae

    • 2018-kalender, openbare vakansiedae en skoolvakansiedatums

    • Vakroosters, roosters vir na-skoolse aktiwiteite en eksamenroosters vir elke kwartaal

    • Notabladsye vir doelwitte, gunstelingsanggroepe, -flieks, -musiek, en meer

    • ‘My foto’s’ bladsye vir elke kwartaal

    • ‘Heldegalery’-bladsye vir handtekeninge en foto’s

    • Suid-Afrika se volkslied