Skattejag Bybel (Hardeband)

    Skattejag Bybel (Hardeband)

    Ewald Van Rensburg
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 21 working days
    R459.00

    Unieke Afrikaanse Studiebybel vir Kinders

    Unieke Afrikaanse Studiebybel vir Kinders. Maak Bybellees ‘n avontuurlike skattejag. Die Skattejagbybel vorm ’n unieke brug tussen Prentebybels en Volteksbybels.

    -       Volledige Bybelteks, Genesis tot Openbaring.

    -       1856 Bybelbladsye in volkleur (1983 – vertaling).

    -       Die Bybel is ’n kompas vir kinders se geloofslewe.

    -       Dit beklemtoon die belangrikheid van die familie in Christus.

    -       Die 9 belangrikste leerervarings word gebruik om die boodskap van die Bybel aan kinders te verduidelik d.m.v 9 karakters.

    -       Hierdie karakters is die “Weggies”. Die “mense van die Weg” is die eerste benaming wat aan Christene in die Bybel gegee is.

    Oor die Outeur

    Ewald Van Rensburg is n dominee van die NGK-gemeente Hottentots-Holland in Somerset-Wes en spesialiseer in jeugbediening. 'n Aantal van sy boeke vir kinders en jongmense het al verskeie pryse gewen.