Sielskos vir die vrou wat leef (Sagteband)

    Sielskos vir die vrou wat leef (Sagteband)

    Milanie Vosloo
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 6 weeks
    R99.96

    366 inspirerende dagstukkies wat ʼn vrou se hart en gees sal raak.

     

    Vroue wat smag na vervulling, geestelike groei en om buite gewoon-wees te lewe, kan nuwe krag en in­spi­ra­sie put uit Sielskos vir die vrou wat lééf! Word heel­jaar versterk deur sielskos ...

    ·       vir ’n nuwe begin

    ·       vir seer- en swaarkrytye

    ·       vir ’n positiewe lewe

    ·       vir jou, vandag se vrou

    ·       vir gesonde verhoudings

    ·       spesiaal vir jóú

    ·       vir spanningsvolle tye

    ·       vir jou toekoms

    Met haar unieke en vars perspektief op die lewe help Milanie Vosloo die vrou van vandag om in haar hu­we­lik, gesin, werk en vrouwees die vreugde en ver­vulling te smaak wat God vir haar bedoel het.

     

    Oor die outeur

     

    Milanie Vosloo is ’n topverkoper-outeur wat deur haar boeke al duisende vroue se lewens verander het. Met haar eerlike manier kry sy dit reg om die hart en siel van haar lesers te raak ... hulle te inspireer en aan hulle hoop te bring. Jy sal vind dat Milanie se woorde jou hart raak omdat sy met opregtheid en wysheid haar lewensondervinding as suksesvolle sakevrou, skrywer, ma en vriendin met jou deel.