Saam Met Engele (CD)

    Saam Met Engele (CD)

    Marais J
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 3 weeks
    R79.95

    Alhoewel "saam met engele" Jean Marais se debuutalbum is, is Jean alles behalwe 'n nuweling in die Afrikaanse Lof en Aanbiddingsmark. In 2009 het Jean Marais saam met Louis Brittz die treffer album "Ons Koning kom!" by die Daniel mannekonferensie opgeneem. "Ons Koning kom!" het baie vinnig 'n top verkoper geword en het reeds meer as 7000 eenhede verkoop. Die album is ook genomineer vir 'n SAMA en TEMPO toekenning in 2010. Jean se eie werk spog nou met van die beste liedtjies wat die Afrikaanse lof en aanbiddingsmark gesien het sedert Retief Burger met Luidkeels en beloof op net so groot (of wie weet... groter) sukses te wees. Jy sal "saam met enegele" saamsing voor jy jou kom kry. Hou Jean Marais dop, want hier om 'n TREFFER!