Romanz 20 Goue Gospel Treffers (CD)

    Romanz 20 Goue Gospel Treffers (CD)

    Romanz
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R69.95

    R55.96

    20 van Romanz se grootste geestelike treffers nou op een album.

    Met treffers soos Houtkruis; You raise me up; Angus Dei en From a distance beloof hierdie album om jou ure se genot te verskaf.

    Oor Romanz

    Romanz is ʼn Suid-Afrikaanse pop/opera vokale quartet. In beide Afrikaans and Engels het hulle verskei treffers. Hulle het verskeie prominente toekenings ontvang vir hulle werk.