Ringbind Dagbeplanner 2018 Swart Met Pienk Blomme (Ringbinding)

    Ringbind Dagbeplanner 2018 Swart Met Pienk Blomme (Ringbinding)

    Samestelling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R69.95

    Hierdie kompakte en praktiese dagbeplanner vir die moderne vrou maak voorsiening vir afsprake en prioriteite vir die week. Verder bevat dit ook inligting soos openbare vakansiedae, skool­kwartale en selfs ’n lys wat aandui watter geskenk om vir wat­ter huweliksherdenking te koop. Dis beskikbaar in drie ontwerpe en die teksvers en inspirerende aan­ha­ling rond elke week pragtig af.

    • Jaarbeplanner vir 2018 en 2019
    • ’n bemoedigende teksvers en aanhaling vir elke week
    • Plek om afsprake en die week se prioriteite neer te skryf
    • Plek vir belangrike telefoonnommer, asook notas en persoonlike inligting
    • ’n Lys met openbare vakansiedae