Rewolusie Van Die Hart (Sagteband)

    Rewolusie Van Die Hart (Sagteband)

    Adriana Faling
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R185.00

    R49.95

    Die Egiptiese vrou Saleh Samir se fanatiese Moslem-familie
    hou haar man, Ashraf, gevange ná hul bekering tot die
    Christendom. Sy is swanger met hul eerstelingseun en die
    familie dreig om die baba by haar af te neem, maar sy
    ontsnap. Saleh is nog jonk in die geloof en dit word ’n reis
    van vertroue in haar nuwe Verlosser.
    In dieselfde tyd is die Suid-Afrikaners Salomé
    Pretorius in ’n innerlike stryd gewikkel om vrede te maak met
    haar man, Petrus, se roeping om die vervolgde kerk in die
    Midde-Ooste en veral dan ook Egipte, te dien. Sy beroep
    veroorsaak dat Salomé dikwels op haar eie haar huishouding
    en beroep as musiekonderwyseres moet balanseer, terwyl sy
    haar man se roeping voortdurend moet verdedig. Gelukkig
    help haar vriend Dirk haar soms uit . . .
    Deur ’n goddelike sameloop van omstandighede
    kruis Saleh se pad met dié van Petrus Pretorius. Teen die
    spannende agtergrond van die rewolusie in Egipte van 2011
    raak hul wêrelde met mekaar verweef.
    Dit is die verhaal van dramatiese hartsveranderinge
    terwyl die wêreld rondom die hoofkarakters, op sy kop gekeer
    word.
    This is the story of two women: Saleh Samir, a Muslim living
    in the Middle East and recently reborn as a Christian and
    Salomé Pretorius, a South African who has to come to terms
    with her husband’s calling as a missionary.