Regardt (Sagteband)

    Regardt (Sagteband)

    Danny Fourie & Regardt Van Den Berg
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R199.00

    R159.20

    Regardt se lewe het glad nie naby God begin het nie, maar beslis die pad na Hom gevind.

    Regardt is die merkwaardige verhaal van ’n man wat nooit sy passie vir die lewe en vir rolprente verloor het nie, maar wat op ’n swaar manier moes leer dat toewyding en gehoorsaamheid aan God die vreugde en sin bring wat hom opgewonde maak oor sy lewe.

    Oor die skrywers

    Danny Fourie was ’n gemeentepredikant, maar is uit die bediening en was vir ’n tyd die hoof van godsdienstige programme by die SAUK. Hy was by Lux Verbi en CLF en het toe die uitgeehoof van Bybel-Media geword. Hy werk op die oomblik in die boekebedryf as ’n vryskut.

    Regardt het sy eerste rol in ’n fliek op skool gespeel. Daarna verskyn hy in verskeie flieks en TV-programme. Hy raak later bekend as regisseur van TV-programme soos Vyfster en flieks soos Faith like potatoes.