Openbaring Van Die Hemel (Sagteband)

    Openbaring Van Die Hemel (Sagteband)

    Mary Kathryn Baxter
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R69.95
    Na die ongelooflike sukses van Benescke se eerste boek, Ontdek God in die stories van mense, verskyn daar nou 'n dagstukkieboek, Wysheid - 31 Daaglikse oordenkings oor Spreuke - uit haar pen. Hierdie dagstukkieboek is tweeledig van aard: Daaglikse oordenkings maak dit vir die individu geskik, terwyl dit terselfdertyd as 'n Bybelstudieboek vir groepe gebruik kan word. Dis die eerste titel in Lux Verbi se nuwe Bybelstudiereeks Ontdek God in die Bybel. In dieselfde trant as Ontdek God in die stories van mense behandel Benescke elke hoofstuk van Spreuke aan die hand van 'n inspirerende, ware storie uit iemand se lewe.