Openbaring Van Die Geesteswereld (Sagteband)

    Openbaring Van Die Geesteswereld (Sagteband)

    Mary K Baxter
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours

    R69.95

    R55.96

    Mary Baxter, die skrywer van die beste verkopers, "Die Openbaring van die Ewigheid - die Hel", en "Die Openbaring van die Hemel", gee 'n unieke perspektief van die engele en demoniese wêreldryk.  In helder detail beskryf sy haar ontmoetings met geestelike wesens, beide goed en sleg en deel sy gesalfde insig mee in die bestuur van geestelike oorlogvoering.

         'n Strategiese Handboek vir Geestelike Oorlogvoering.