OnsVader Volume 3 (CD)

    OnsVader Volume 3 (CD)

    Oase Gemeente
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R119.95

    In hierdie, die derde album van die OnsVader-reeks, het ons baie sterk ervaar om eerstens te fokus op die Drie-Eenheid van God.  Die lirieke is geweeg en gemeet om te pas by ons ervaring rondom die rol en funksie van die Vader, Seun en Heilige Gees.

    Die tweede element wat jy sal hoor, is die rol wat ons as die liggaam van Christus hier op aarde moet speel.  Mag hierdie album jou in oomblikke van aanbidding in lei en jou help verdiep in jou verhouding met ons Vader.