Ons Eie Kleuterbybel (Hardeband)

    Ons Eie Kleuterbybel (Hardeband)

    Juliana Nothnagel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R240.01

    ’n Pragtige bundel verhale vir kleuters, ouers, en oumas en oupas.

    Dit is kleurvol geïllustreer deur bekende en bekroonde kunstenaar, Johann Strauss, wat met sy unieke, dog deernisvolle illustrasies die stories aanvul en ophelder. Hierdie Kleuterbybel is ’n onontbeerlike toevoeging tot jou kind se geloofsvorming.