Ons Dien N God Wat Lewe (CD)

    Ons Dien N God Wat Lewe (CD)

    Willie Joubert & Natasha Joubert
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R119.95

    Maak jou gereed om die genade van God te prys.

    Willie en Natasha Joubert geniet albei suksesvolle sololoopbane op die terreine van sekulêre- en gospelmusiek. Uiteindelik het hierdie twee talentvolle sangers op aandrang van die publiek besluit om kragte saam te snoer met hulle splinternuwe Duetalbum: "Ons Dien 'n God Wat Lewe". Hierdie getroude egpaar gaan die Gospelindustrie stormenderhand verower met dié album. Dit pryk met 15 nuwe liedjies wat nog nooit vantevore vrygestel is nie, meestal uit die pen van Willie Joubert. Nuwe liedjies soos "Ons Dien 'n God Wat Lewe" en "Here van die leërskare" maak deel uit van die album. Alle gospelaanhangers, staan nader en maak jou gereed om die genade van God te prys met hierdie pragtige en besielende album.