God Se Wil Vir Jou Lewe (Sagteband)

    God Se Wil Vir Jou Lewe (Sagteband)

    Stephan Joubert
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R139.95

    “Moet ek eers wag tot ek dood is voordat ek God se wil verstaan?” So begin bekroonde skrywer Stephan Joubert sy boek God se wil vir jou lewe.

    Hy ondersoek hoe God se wil in die Bybel geopenbaar word. Die boek is verdeel in twee dele:

    • ·         Deel 1 fokus op onder andere die misterie van God se wil, Jesus as die gesig van God se wil en reëls oor God se wil.
    • ·         Deel 2 is 31 Bybelstudies, vir individue of groepe, wat die verskillende fasette van God se wil bekyk. Enkele fasette waarna hy kyk, sluit in: Verander God se wil my in ʼn robot?, Mag ek vrae vra oor God se wil?, God se wil bevry ons van moralisme en vele meer.  

    God se wil vir jou lewe wys vir ons dit is moontlik om elke dag in blydskap en volkome binne God se wil te leef.