Nuwe Testament/Psalms Swart (Hardeband)

    Nuwe Testament/Psalms Swart (Hardeband)

    Bybel
    Free National Shipping on Orders over R450!
    Dispatch within 24 working hours
    R75.00

    Nuwe Testament en Psalms: n Direkte Vertaling, standaardgrootte, swart hardeband. Voorwoord, kruisverwysings, voetnote, woordelys en kleur-ID-band wat teksgrootte aandui. Hierdie bronteksgeoriënteerde direkte vertaling streef daarna om die Bybel só te vertaal asof die skrywers se woorde direk aangehaal word, met behoud van beelde, metafore, styl en struktuur maar in vloeiende, idiomatiese Afrikaans